Psalms 70:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Van Dawid. Om mense te help om te onthou.

2. O God, U moet gou maak en my red.Here, U moet gou maak en my help.

3. Daar is mense wat wil hê dat ek moet sterf,maar U moenie vir hulle laat wen nie,hulle moet verloor.

Psalms 70