3. As U dit nie doen nie,dan sal hulle my doodbytsoos ’n leeu ’n dier doodbytwanneer daar niemand iswat die dier kan red nie.
4. My God die Here, my vyande sêek het verkeerde dinge gedoen,
5. hulle sê ek het my vriende verraaien ek het my vyande se goed gevattoe hulle niks verkeerd gedoen het aan my nie.
6. As dit waar is dat ek dit gedoen het,dan moet my vyande my vangen my doodtrap en in die stof laat lê. Sela
7. Here, U moet kwaad word,U moet my vyande aanvalwat so kwaad is vir my,U moet my nou help.U het gesê mense moet reg doen aan mekaar.