Psalms 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

U toets ’n mens,U weet wat hy in sy hart voel en wat hy dink,U is die Regverdige God.Asseblief, U moet die mense wat verkeerd doen,laat ophou verkeerd doen,U moet dit goed laat gaan met die mense wat reg doen.

Psalms 7

Psalms 7:8-12