Psalms 69:7 Bybel vir Almal (ABA)

My Here, Here wat oor alles regeer,daar is mense wat in U glo.U moenie dat hulle voelhulle verloor teen hulle vyandeoor iets wat ek gedoen het nie.God van Israel,daar is mense wat glo dat U hulle sal help.U moenie dat hulle vyande hulle verneder nie.

Psalms 69

Psalms 69:4-16