Psalms 69:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat my haat,is meer as die hare op my kop,maar ek het niks verkeerd gedoen nie.Die mense wat wil hê dat ek moet sterf, is baie.Ek het niks verkeerd gedoen nie,maar hulle is my vyande.Hulle wil hê dat ek iets moet teruggeewat ek nie gesteel het nie.

Psalms 69

Psalms 69:2-10