Psalms 69:35-37 Bybel vir Almal (ABA)

35. Almal in die hemel en op die aarde moet Hom prys,almal op die see en alles wat in die see lewe.

36. Want God sal vir Sion reden Hy sal die stede van Juda weer bou.Sy mense sal daar woon,en dit sal hulle land wees.

37. Die nageslag van sy dienaars sal die land kry,die mense wat lief is vir sy Naam, sal daar woon.

Psalms 69