Psalms 69:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het weggesink in diep modder,ek het niks waarop ek kan staan nie.Ek het in diep water gekom,en die watervloed spoel bo-oor my.

Psalms 69

Psalms 69:1-9