Psalms 68:9 Bybel vir Almal (ABA)

toe U gekom het, toe het die aarde gebewe,en reën het uit die lug geval.Want God was naby, Sinai-berg was hier,God was naby, Hy, die God van Israel.

Psalms 68

Psalms 68:1-19