Psalms 68:19 Bybel vir Almal (ABA)

Toe U opgegaan het teen die hoë berg,het U gevangenes saamgevat.U het presente van die mense geneem,ook van die mense wat opstandig was teen U.U, o Here, o God, het op die berg gaan woon.

Psalms 68

Psalms 68:9-24