Psalms 66:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: ’n Lied, ’n psalm.Al die mense op die aarde,julle moet skree en God prys.

2. Julle moet sing oor die Naam van die Koning,julle moet die Koning prys.

Psalms 66