Psalms 65:13-14 Bybel vir Almal (ABA)

13. Die weivelde is vol gras,die heuwels juig.

14. Die veld is vol skape en bokke,die valleie is vol koring,die mense skree, hulle sing.

Psalms 65