Psalms 63:11-12 Bybel vir Almal (ABA)

11. Hulle sal in ’n oorlog sterf,en die jakkalse sal hulle opvreet.

12. Dan sal die koning bly weesdat hy aan God behoort.Elkeen wat iets belowe en sê God is sy getuie,sal vir God prys,want die mense wat lieg, sal moet stilbly.

Psalms 63