1. Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Jedutun.” ’n Psalm van Dawid.
2. Ek kan net by God stil wees,dit is Hý wat my red.
3. Net Hy is my rots,Hy red my en beskerm my,my vyande kan my nie oorwin nie.
4. My vyande, hoe lank sal julle my nog aanvalen my probeer vermoor, julle almal?Ek is soos ’n muur wat amper omvalwanneer mense dit wil omstoot,soos ’n klipmuur wanneer hulle dit wil omstamp.