Psalms 59:17 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ek?Ek sal sing oor u krag,ek sal elke oggend juigomdat U doen wat U belowe.By U is ek veilig,U beskerm my wanneer dit vir my gevaarlik is.

Psalms 59

Psalms 59:11-18