Ek weet God sal my help.Hy het dit belowe, en ek prys Hom.Ek weet God sal my help, ek is nie bang nie.Mense kan niks aan my doen nie.