Psalms 56:10 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ek roep en vra dat U my moet help,dan sal my vyande omdraai en vlug.Ek weet dit, want God help my teen hulle.

Psalms 56

Psalms 56:1-14