Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Die duif in die hoë bome.” Van Dawid. ’n Lied, toe die Filistyne hom gevang het in die stad Gat.