Psalms 52:10-11 Bybel vir Almal (ABA)

10. Maar ek?Ek is soos ’n groen olyfboom,ek is in die tempel.Ek is seker dat God altyd sal doenwat Hy belowe het.

11. O God, ek sal aanhouom vir U dankie te sê vir wat U gedoen het.Ek sal sê U is goed,ek sal dit doen sodat die mense my kan hoor,die mense wat in U glo.

Psalms 52