U moet my reinig van my sonde,soos die priesters dinge reinigmet ’n hisop-takkie.U moet my rein maaksoos wanneer iemand iets skoon was,so skoon dat dit witter as sneeu is.