Psalms 51:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het sonde gedoen teen U, net teen U,ek het dinge gedoen waarvan U nie hou nie.Daarom was U reg toe U gesê het dat ek skuldig is,U het nie ’n fout gemaaktoe U my ge-oordeel het nie.

Psalms 51

Psalms 51:1-15