O God, U moet genadig wees vir my,want U doen altyd wat U belowe het.U is altyd jammer vir u mense,daarom moet U nie meer daaraan dinkdat ek opstandig was teen U nie.