22. “Julle wat maak of daar nie ’n God is nie,julle moet asseblief luister na wat Ek sê.As julle dit nie doen nie,dan sal Ek word soos ’n leeuwat vir julle doodbyt,en niemand sal julle red nie.
23. Die belangrikste offerwat Ek wil hê van die mens wat My eer,is dat hy vir My dankie moet sê vir alles.Jy moet dankie sê vir alles.Wanneer ’n mens reg lewe,dan sal Ek hom laat sienhoe dit is wanneer God hom red.”