Psalms 5:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Met fluitmusiek. ’n Psalm van Dawid.

2. Here, U moet luister na wat ek sê,U moet hoor hoe ek kla en sug.

3. My Koning en my God,U moet hoor wanneer ek vra dat U my moet help,want dit is tot U wat ek bid.

Psalms 5