Psalms 48:13-15 Bybel vir Almal (ABA)

13. Julle moet om Sion loop, rondom die stad,julle moet die torings in die muur tel.

14. Julle moet goed kyk na die muur om die stad,julle moet kyk na die sterk mure binne-in die stad,sodat julle vir julle kinders kan sê:

15. Die God wat hierdie stad beskerm,is ons God, nou en vir altyd.Hy sal ons altyd lei.

Psalms 48