Psalms 45:9 Bybel vir Almal (ABA)

Al jou klere ruik soos mirre, aalwyn en kassie,en jy geniet die musiek wat uit ivoor-paleise kom.

Psalms 45

Psalms 45:1-12