Psalms 44:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, hulle het die land gevat,maar nie omdat hulle goed oorlog kon maak nie,hulle het gewen,maar nie omdat hulle self sterk was nie.Nee, dit was Ú wat sterk wasen wat by hulle was,omdat U lief was vir hulle.

Psalms 44

Psalms 44:1-5