Psalms 44:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. ’n Lied.

2. O God, ons het dit self gehoor,ons voorvaders het dit vir ons vertel.U het iets gedoen toe hulle gelewe het,lank gelede.

Psalms 44