Psalms 43:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. U self moet my oordeel, o God,U moet my verdedig teen mensewat nie aan U behoort nie,U moet my red van mensewat lieg en onregverdig is.

2. Ja, U is die God wat my moet beskerm.Hoekom het U my weggestoot?Hoekom moet ek aanhou rouomdat vyande my laat swaarkry?

3. U moet u lig vir my laat skynen U moet die waarheid oor my sê.U lig en u waarheid moet my leien moet my terugneem nau gewyde berg, u woonplek.

4. Dan sal ek na die altaar van God gaan,die God wat my bly maak.Ek sal U prys met die lier, o God, my God.

Psalms 43