Psalms 42:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dan onthou ek en ek hou aan om te dinkhoe ek tussen baie mense geloop heten hulle gelei het na die tempel.Ons was baie mense en ons het feesgevier,ons het hard gesing en vir God dankie gesê.

Psalms 42

Psalms 42:1-10