Psalms 38:10-12 Bybel vir Almal (ABA)

10. My Here, U weet alles wat ek wil vra,U hoor hoe ek kla en sug.

11. Ek hoor my hart klop vinnig, my krag is op,en ek kan nie meer goed sien nie.

12. My vriende en my maats staan nie naby my nieomdat ek siek is,my familie het ver gaan staan.

Psalms 38