Psalms 37:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die mens wat reg lewe, kan die hele dag lankgoed wees vir ander mense en vir hulle dinge leen,en sy nageslag laat dit goed gaan met ander mense.

Psalms 37

Psalms 37:25-34