Psalms 36:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Van Dawid, die dienaar van die Here.

2. Iemand wat verkeerd doen, is opstandigteen die Here, ek weet dit.So ’n mens sê hy is nie bang vir God nie.

3. Hy dink hy is baie wonderlik,hy sien nie dat hy verkeerd doen nieen hy is nie jammer daaroor nie.

4. Wanneer hy praat,dan praat hy oor hoe hy slegte dinge kan doenen mense kan bedrieg.Hy weet nie hoe om verstandigte wees en goed te doen nie.

Psalms 36