Toe het ek my sonde vir U bely,ek het nie probeer wegsteekdat ek verkeerd gedoen het nie,ek het gesê ek sal vir die Here belydat ek opstandig was.En U het my sonde vergewe. Sela