Julle moet lief wees vir die Here,julle almal wat in Hom glo.Die Here beskerm die mense wat glodat Hy hulle sal help,maar Hy straf hoogmoedige mense baie swaar.