9. Wanneer die Here praat,dan kry die takbokke lammers,en dan waai die bome se blare af,en almal in die tempel skree en sê:“Die Here is Koning!”
10. Die Here is op sy troon bokant die watervloed,die Here is Koning vir altyd.
11. Die Here maak sy volk sterk,die Here laat dit goed gaan met sy volk.