4. Wanneer die Here praat, dan praat Hy hard,wanneer Hy praat, dan is dit die Koning wat praat.
5. Wanneer die Here praat, dan breek die sederbome,die sederbome op die Libanon-berg.
6. Hy laat die berge rondspring soos kalwers,Hy laat die Libanon-berg en die Sirjon-berg rondspringsoos die kalwers van oer-osse.
7. Wanneer die Here praat, dan brand die vure,
8. wanneer die Here praat, dan bewe die woestyn.Die Here laat die Kades-woestyn bewe.