U moenie keer wanneer ek U wil dien nie,U moenie vir my wegstuur nie.U het my altyd gehelp,moenie my nou los nie,moenie weggaan van my nie,want U is die God wat my red.