Wanneer soldate my van al die kante aanval,dan sal ek nie bang word nie.Wanneer vyande oorlog begin maak teen my,dan sal ek nog glo dat die Here my sal help.