Psalms 25:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hy laat dit reg gaan met mensewat hulleself nie kan help niewanneer ander mensehulle oordeel.Hy leer vir die mense wat hulleself nie kan help nie,Hy leer vir hulle hoe hulle moet lewe.

Psalms 25

Psalms 25:1-19