Psalms 25:7 Bybel vir Almal (ABA)

Here, U moenie dink aan die sondeswat ek gedoen het toe ek jonk was nie,U moenie daaraan dink dat ek opstandig wasteen U nie.U moet aan my dink omdat U altyd doenwat U belowe het,omdat U goed is.

Psalms 25

Psalms 25:6-14