Psalms 22:30 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense sal voor Hom buig en hulle sal Hom dien,die mense wat meer as genoeg kos het om te eet,en die mense wat self te min kos het om te lewe,almal wat na die doderyk moet gaan.

Psalms 22

Psalms 22:24-32