Psalms 22:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat hulleself nie kan help nie,sal genoeg kos kry om te eet.Julle wat vra wat die Here wil hê,julle sal Hom prys.Ek bid dat dit altyd goed sal gaan met julle.

Psalms 22

Psalms 22:17-32