Julle moet die Here prys, julle almal wat Hom dien,die nageslag van Jakob moet Hom eer,die hele nageslag van Israelmoet bang wees vir Hom en moet Hom dien.