Dit voel of ek niks meer kan doen nie,ek is soos ’n droë, stukkende kleipot,ek is so dors dat my tong vassit bo-in my mond.Dit voel of ek dood is en of U my op die grond laat lê het.