Psalms 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal hard oor hulle regeer,soos ’n koning met ’n yster-septer.Jy sal met hulle doen wat jy wil,soos wanneer iemand ’n kleipot stukkend slaan.”

Psalms 2

Psalms 2:1-11