1. Hoekom is die volke opstandig,hoekom raas hulle?Dit sal niks help nie.
2. Die konings van die aarde, die mense wat regeer,het bymekaargekom en planne gemaakteen die Here en teen sy gesalfde.
3. Hulle sê: “Ons wil vry word,ons wil hulle nie meer dien nie.Ons wil die toue stukkend breekwaarmee hulle ons vasgemaak het.”
4. Maar die Here wat in die hemel woon,lag vir hulle, Hy spot hulle.
5. En dan word Hy kwaad,Hy praat en Hy laat hulle skrik.
6. Hy sê: “Dit is Ék wat my koning gesalf hetop Sion, my gewyde berg.”