Psalms 19:8 Bybel vir Almal (ABA)

Wat die Here wil hê ’n mens moet doen,is beter as alles,dit laat ’n mens lewe.Wat die Here sê, kan ’n mens glo,dit gee wysheid vir jongmense.

Psalms 19

Psalms 19:1-14