Die Here laat die koning wat aan Hom behoort,altyd wen teen sy vyande,Hy doen wat Hy vir sy gesalfde belowe het,vir Dawid en sy nageslag, vir altyd.