Here, U is my Rots, my veilige plek in die berge,U maak my vry.My God, U is my rots, ek voel veilig by U,U is vir my soos ’n skild,U is sterk en U red my, U is vir my ’n veilige plek.