Wanneer die Here met sy vyande raas,wanneer die asem uit sy neus ’n stormwind word,dan word die see leeg,en die fondamente van die wêreld lê oop.